Culture / Kultuur

Cultural Activities

Culture Dance Team

As per European history of the Gimnasia, it is a definite aim of Welkom-Gimnasium to base its activities on the three pillars of education namely academic-, sports- and cultural activities.

The program for extra-mural activities is set up in such a way that all Gimmies can take part in both sport and cultural activities … without having to choose between the two. 

Getrou aan die geskiedenis van die Europese Gimnasia, is dit die uitgespelde doelwit van Welkom-Gimnasium om sy aktiwiteite te baseer op die drie bene van opvoeding, nl. akademie -, sport- en kultuuraktiwiteite.

Daarvoor word ‘n buitemuurse rooster opgestel sodat die Gimmies aan sowel sport as kultuuraktiwiteite kan deelneem… sonder om tussen die twee te kies.