The development of leadership is an important part of the total upbringing of the Gimmie-learner. All possible opportunities are utilised to give learners the opportunity to develop their leadership potential.
The ATKV is one of the activities that is attended annually the by Gr 11-learners in Rustenburg, the Leadership Council for Student Councils in Bloemfontein, the Round Table’s Leadership Camp and the activities of the Matjhabeng Municipality’s Junior City Council.
Welkom-Gimnasium has 2 leadership councils for learners at the school. The Representative Council of Learners [VRL/RCL] and the Matric Council.
Leierskapontwikkeling is ‘n baie belangrike deel van die totale opvoeding van die Gimmie-leerder. Alle moontlike geleenthede word aangegryp om ons leerders die geleentheid te gee om hul leierspotensiaal te verwesenlik.
Aktiwiteite wat jaarliks bygewoon word, is die ATKV-Leiersberaad vir Gr 11-leerders op Rustenburg, Hoërskool Sentraal se Leiersberaad vir Leerlingraadslede in Bloemfontein, die “Round Table ” se leierskamp, en die aktiwiteite van die Matjhabeng Munisipaliteit se Junior Stadsraad.
Welkom-Gimnasium het tans 2 leiersrade vir leerders van die skool: Die Verteenwoordigende Raad van Leerders [VRL/”RCL”] en die Matriekraad.
Boys RCL 2023
Grade 11 – Tiaan Greyling
Grade 9 – Handré Maree
Grade 8 – Jan-Thomas Bezuidenhout
Dogters VRL 2023
Graad 12 – Retha Malebo
Graad 11 – O’Lerato Kholoayane
Graad 10 – Busisiwe Zotwayo, Tamsin Parsons
Graad 9 – Kano Mavundla
Graad 8 – Paballo Moloi
We offer these 20 learners the opportunity of leadership. We believe that each leader should develop his/her own leadership style, as each individual contributes to a unique Gimmie-family.
Ons bied aan hierdie 20 leerders die geleentheid tot leierskap. Hier by ons, glo ons dat die ideale leier sy eie styl moet ontwikkel, want elke individu dra by tot ‘n unieke Gimmie-familie.
School Captain/Skool Kaptein
Luané Pienaar (VRL-Voorsitter)
Vice Captain/Onder Kaptein
Zantiwuni Abubakari
Girls/Dogters:
Relebohile Nkhobo
Karmini Visser
Moleleka Lesole
Retha Malebo
Relebohile Matsabu
Tamryn Swartz
Tshepiso Leputhing
Luané Louw
Boys/Seuns:
Bohlale Mofokeng
John-Henry Burrows
Duan Jacobs
Zander Prinsloo
Jayden Venter
Vuyisile Mgabadeli
Miguel Sardinha
Kaashan Saleem
School Captain/Skool Kaptein
Danté Smith
Vice Captain/Onder Kaptein
Mpho Lesenyeho
The RCL represents the learners of the school on the Governing Body. This is an important leadership position, as these learners are the mouth piece of the student body.
Die Verteenwoordige Raad van Leerders (VRL) is saamgestel deur leerders van elke graad.
Die leerders is die spreekwoordelike mond van die skool.
Ons dra die belange van die leerders op die hart.
Graad/Grade 8: Jan-Thomas Bezuidenhout, Paballo Moloi
Graad/Grade 9: Kano Mavundla, Handré Maree
Graad/Grade 10: Tamsin Parsons, Busisiwe Zotwayo
Graad/Grade 11: Tiaan Greyling, O’lerato Kholoanyane
Graad/Grade 12: Luané Pienaar (Voorsitter), Retha Malebo