Ons meet ons jaarliks teen ander skole by verskeie weke of toere. Ons speel jaarliks teen Grey Kollege, Monument Hoërskool en Helpmekaar Höerskool. Ons neem deel aan die alom bekende Noord-Suid toernooi, St. John’s Easter Festival en Wildeklawer. Ons spanne toer ook na Bloemfontein en Bethlehem.
Welkom-Gimnasium lewer gemiddeld 24 provinsiale spelers uit ons junior groepe, en 21 spelers per jaar uit die skool se senior groepe op. Welkom-Gimnasium spog met 6 SA Skole rugbyspelers, 5 SA onder-20 rugbyspelers en en 3 voormalige Springbokke. Ons het tans verskeie spelers wat die skool se naam en beeld by ander unies verteenwoordig, universiteitsbeker en selfs buitelandse klubs/unies.
Ons het vanjaar (2026) baie provinsiale rugbyspelers opgelewer:
Welkom-Gimnasium’s Rugby 7s has had tremendous success in recent years. And it’s still growing!
Welkom-Gimnasium focuses on the development of all pupils’ core talents.
This encourages players to engage in any position on the field, resulting in full developed rugby players. Each season, the School sends two teams to 7s events, ranging from U15 to U17.
Welkom-Gimnasium’s Rugby coaches are all experienced and offer a player-centred development atmosphere in which core skills can be discovered through intense conditioned games.
SA-verteenwoordigers