It is the goal of at Welkom-Gimnasium to encourage mass participation in the sport of netball and to promote life skills, such as teamwork and determination. We envisage that the participation in netball will encourage young girls to become strong and determined women who are holistically developed.
Gimnasium is geaffilieer aan die Lejweleputswa Sekondêre Skole Netbal Vereniging, wat dan deel vorm van die Suid-Afrikaanse Skole Netbal Vereniging.
Nommer 1 en 2 van die Lejweleputswa A-liga dring deur na die Vrystaat- Netbal Kampioenskappe. Die eerste 2 posisies dring dan deur na die Suid-Afrikaanse-Skole Netbal Kampioenskappe.
Toere word elke jaar tydens die Maart-skoolvakansie bygewoon. Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir ontwikkeling en spanbou.
Die volgende spanne WEN die Derby wedstryde van 2025:
Gimmies wen 7/12 wedstryde.
Die uitslae van die Lejweleputswa-liga vir 2025 is as volg:
o.14A 1ste
o.15A 3de
o.16A 3de
o.19A 1ste
| Team | Courts |
|---|---|
| u/14 A & B | 8 netball courts One court with lights Netball clubhouse and 1st Team dressing room |
| u/15 A & B | |
| u/16 A & B | |
| u/14 – u/16 C | |
| u/17 A | |
| u/19 A & B | |
| u/19 C & D |
| Head Coach/ Hoofafrigter | S. Cloete |
|---|---|
| u/19A | S. Cloete / M. Groenewald |
| u/17A | S. Cloete / M. Groenewald |
| u/19B, u/19C | R. du Toit |
| u/16A, u/16B | C. Childs / C. Walker |
| u/14C, u/15C | M. Bezuidenhout |
| u/15A, u/15B | J. Scott / I. Joubert |
| u/14B + u/14B | E. du Plessis / M. van Vuuren |