| Group 1 | Group 2 | Group 3 | Group 4 |
| Mathematics | Geography | Business Studies | Economics |
| Mathematical Literacy | Business studies | Physical Sciences | Engineer graphic/design |
| Life Sciences | Tourism | Accounting | |
| CAT | Accounting | Consumer studies |
In Gr 8 en 9 volg ons die amptelike vakkeuses van die voorgeskrewe Algemene Onderwys- en Opleidingsband [AOO] van “NCS”
Gr 10-12 [Verdere Onderwys- en Opleidingsband – VOO]
Afrikaans Huistaal/ Engels Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal / Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid
| Groep 1 | Groep 2 |
Groep 3 |
Groep 4 |
| Wiskunde | Aardrykskunde | Bedryfstudies | Ekonomie |
| Wiskundige Geletterdheid | Bedryfstudies | Fisiese Wetenskappe | Ingenieursgrafika/ontwerp |
| Lewenswetenskappe | Toerisme | Rekeningkunde | |
| Rekenaartoepassing | Rekeningkunde | Verbruikerstudies |